Description
Ander medeskrywers: Johan Stassen en Ina Wiid
In medewerking met J. de V. Heese, Truida Pohl en H. de Vos
Nasou Beperk
Tweede druk Feb. 1983
Sagtebandboek in mooi toestand, blaaie is vergeel, skoolstempel in boek
Mooiste illustrasies in die boek (kyk na die foto’s)
Nuwe Silwerboom-reeks Boek 11


