Description
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum: Derde hersiene uitgawe, vyfde druk 2014
Toestand: Nuut bestel van uitgewers, sagteband uitgawe
R315.00
Ingrid Jonker het haar in die nag van 18 en 19 Julie 1965 verdrink in die see by Drieankerbaai, Kaapstad. Sy was een en dertig. Ten tyde van haar dood het net twee digbundels van haar verskyn: ‘n jeugwerk, Ontvlugting (1956) en die veel geprese en bekroonde Rook en Oker na vele vertragings in 1963. Na haar dood is ‘n derde bundel, Kantelson uitgegee. Hierdie bundel Ingrid Jonker: Versamelde Werke bevat al haar gedigte, wat in begenoemde drie digbundels verskyn het.
Out of stock
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum: Derde hersiene uitgawe, vyfde druk 2014
Toestand: Nuut bestel van uitgewers, sagteband uitgawe