Ja! Slegs die optimiste sal oorleef /Bosmans, Phil

R45.00

Allerlei lewenswaarhede met ‘n foto by elke stukkie.

Out of stock

SKU: GEE.APR.008/6/19 Category:

Description

CUM Boeke

Afrikaanse uitgawe 1984

Sagtebandboek met volkleurvoorblad, klein stukkie stukkend op rugkant -twee eerste binnebladsye van die boek bevat ‘n volledige brief aan die vorige eienaar

Oorspronklike titel: Ja! Alleen de optimisten zullen overleven! – 1983

Afrikaanse vertalikng : Mauritz Preller

Omslagontwerp: Richard Smith