Description
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum: Eerste uitgawe in hierdie hardeband vorm 1972
Toestand: Hardeband met gekleurde glansvoorblad nog netjies, boodskap van vorige eienaar voorin
Illusteerder: Katrine Harries
R60.00
Verhale soos:
Renier de Winnaar
Sterk Twak
Ditsem
Jakkals vertrou sy eie vrede nie
Die slim mannetjie
Die seun van die kaptein
Kleintjie beraam ‘n plan
Kleintjie word beesboer
Die skeur in die berg
Afrikaans het geen gebrek aan sy sy eie grootlieg-karakters nie. Een van die bekendstes is Renier de Winnaar. Daar is geen einde aan die ou oom se denkbeeldige avonture nie. Renier die Winnaar het in die tyd van die Vrystaatse Republiek in die distrik Zastron geboer, waar hy in die ouderdom van meer as honderd jaar oorlede en begrawe is. Ons stel hom stel aan die woord met die stories in hierdie boek…
Out of stock
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum: Eerste uitgawe in hierdie hardeband vorm 1972
Toestand: Hardeband met gekleurde glansvoorblad nog netjies, boodskap van vorige eienaar voorin
Illusteerder: Katrine Harries