Jare van storm en drang /Terblanche, Dr Hennie (HJ)

R140.00

Terblanche, H.J. Dr

(oor die lewe van Dr Hennie (HJ) Terblanche

2 in stock

SKU: BIO.CHA.110/6/20 ; BIO.FOR.066/9/22 Category: Tags: , ,

Description

Uitgewery Oranje

Eerste druk 1977

Hardebandboek met stofomslag met geringe skade op die onderkant van die rugkant van die omslag, boekinhoud nog in goeie toestand

Voorwoord: Herman Engelbrecht

Omslag: Bekende kunstenaar Lou Henning