Description
Uitgawe: Perskor
Datum: Tweede uitgawe, eerste druk 1980
Toestand: Sagteband in mooi toestand, blaaie lig vergeel maar boek soos nuut binne
R100.00
Vir Joof Coetzee en sy drie maats, Loot, Kosie en Evert sou die vakansie by oom Dewald Vermaak-hulle op Doringspruit ‘n heerlike avontuur in die veld wees.
En aanvanklik is dit ook so, want kort voor lank slaan die vier maats tent op in die veld… en skiet Joof tot sy grootste verbasing sy eerste leeu…
Maar dit was voordat hulle van die ding met oom Dewald se beeste geweet het… en voordat Evert onverklaarbaar verdwyn het… en voordat Kosie se voet in die kake van ‘n krokodil vasgevang is.
Met die soektog na Evert kom dié klompie seuns uiteindelik te staan voor ‘n veel groter avontuur as wat hulle in hul wildste drome sou kon verwag het – maar is hulle opgewasse daarvoor?
1 in stock
Uitgawe: Perskor
Datum: Tweede uitgawe, eerste druk 1980
Toestand: Sagteband in mooi toestand, blaaie lig vergeel maar boek soos nuut binne