Jou bekoortlike hart / Stasi Eldredge

R50.00

Laat God se liefde jou vrymaak!

Hoofstukindeling:

‘n Vrou se hart
Die meisie wat wag om gered te word
Geliefde dogter
Wie is hierdie prins?
Tussen Eendag was daar en vir altyd gelukkig

 

 

 

 

1 in stock

SKU: GEE.HUM.413/2012 Category:

Description

Uitgewer:  Struik

Datum: Eerste Afrikaanse uitgwe 2008

Toestand: Hardeband met mooi gekleurde voorblad, naam en boodskap van vorige eienaar voorin geskryf, boek se blaaie is op glanspapier met pragtige volkleur sketse as ondersteuning tot die teks