Description
Uitgewer: Afrikaanse Persboekhandel
Datum: Tweede druk 1971
Toestand: Hardeband sonder stofomslag met mooi skets op buiteblad, naam en datum van vorige eienaar voorin in pen, boek lyk of dit nooit gelees is nie.
Illustrasies: NPL Vosloo
R75.00
Kinderstorie met mooi sketsies tussen die teks. Daar is omtrent een illustrasie per hoofstuk ingesluit.
Out of stock