Karretjiemense : roman / Carol Cambell

R130.00

“Carol Campbell se aangrypende storie plas die ‘onsigbare’ mense van die Karoo op die voorgrond en bring hulle in skerp fokus.” – David Kramer –

“Dit is een van die hartverskeurendste stories wat ek in ‘n lang tyd gelees het. Saam met die blote menslikheid van die verhaal is daar die spanning wat by tye byna ondraaglik is, en ek moes myself keer om nie na die einde toe te blaai nie.” – Mike Nicol.

1 in stock

SKU: FIKSIE.FLE.002/7/20 Category:

Description

Umuzi

Eerste druk eerste uitgawe 2013

Sagteband so goed soos splinternuut

Uit Engels vertaal deur Kirby van der Merwe

Omslagontwerp: Monique Oberholzer

Foto op omslag: Eric Miller