Description
Daan Retief Uitgewers
Eerste uitgawe 1982
Hardebandboek met ‘n skeur op die titelbladsy sowel as kinderskriffies in gekleurde koki-pen. Die boek toon heelwat gebruik maar is steeds nuttig vir kleintjies, boek het hier en daar vuil merkies van vele gebruik. Die nodige herstelwerk is aangebring soos dit kon.
Mooi gekleurde sketse
Vertaal deur Jean Geldenhuys

