Klamhout in die Stille Oseaan: ‘n Seerowerstorie / John Ryan

R90.00

Out of stock

SKU: KIN.DON.021/26/11/22 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste Afrikaanse uitgawe 1979

Rooi hardebandboek in redelike toestand, boek is egter baie gelees (veral aan die onderkant van elke bladsy toon dit verweer maar is met kleefplastiek verstewig) is hierdie pragtige volkleurstorieboek

Bitter skaars

Reeks: Kaptein Klamhout

Oorspronklike titel: Pugwash in the Pacific – 1973

Ilustrasies ook deur John Ryan

In Afrikaans vertaal deur Katrien Webb