Description
Jonathan Ball uitgewers
Hierdie uitgawe 1993
Hardeband met gekleurde glansvoorblad, in goeie toestand, sekere blaaie is ingegom waar dit losgegaan het
Oorspronklik uitgegee in 1954 deur Samson Love
Vertaling deur Jan Moodie
Kom saam na Speelgoedland-reeks Knikkie boek nr. 8
Tekeninge deur Beek
Engelse naam : Noddy