Description
Corals Publishers
Eerste uitgawe 2017
Mooi sagteband boek nuut bestel
Tekeninge en skilderye : Trienke Laurie
R70.00
Gee my ‘n stukkie barnsteen
en ek profeteer
oor vergange tye heen.
Trienke Laurie se reise en kopreise kry gestalte in ‘n sestigtal gedigte. Haar verwondering oor die natuur, haar respek vir eeue-oue kultuur en haar diep religieuse belewenis kom saam in toeganklike verse, afgewissel met ligter gedigte waarin haar verontwaardiging oor sekere tendense van ons samelewing tot uiting kom en waardeur haar sin vir humor uitstraal. Talle van die verse word verder versterk deur haar eie illustrasies.
Out of stock
Corals Publishers
Eerste uitgawe 2017
Mooi sagteband boek nuut bestel
Tekeninge en skilderye : Trienke Laurie