Kom na my tuin… / Johann Becker

R70.00

Elke tuinier kom soms voor probleme te staan waarmee hy nie raad het nie. Kom na my tuin… bied ‘n oplossing. Dit is ‘n omvattende handleiding wat met vrug deur beide die aspirant- en ervare tuinier gebruik kan word. Met Kom na my tuin… wil Johann Becker die tuinier help met die instandhouding van sy tuin. Hy wil terselfdertyd ook inspireer om sy tuin te geniet en te gebruik.

Kom na my tuin…kan met reg ‘n standaardwerk genoem word. Dit dek ‘n verskeidenheid onderwerpe, van hoe om ‘n tuin te beplan tot hoe om kompos te maak. ‘n Volledige trefwoordregister maak die boek ‘n plesier om vas te hou.

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.DON.007/22/3/22 Category: Tags: , , , , , , , , ,

Description

Perskor

Eerste uitgawe eerste druk 1984

Hardeband met mooi gekleurde los stofomslag, boek is soos nuut en ongebruik