Description
Juventus Uitgewery
Eerste sagtebanduitgawe, eerste druk 1989
Hardeband met mooi omslag, blaaie is vergeel verbruining op laaste binnebladsy
Stofomslag deur Chris Ebersohn
R100.00
‘n Hele trop buffels kan hier wegkruip, dink Melt benoud.
Hy sluk. Sy keel is droog. Hy sweet. As hy net geweet het waarna hulle soek. Hulle is deur die takke, ‘n oop stuk sand voor hulle, toe Melt skielik ‘n geluid hoor wat hom tot in sy tone yskoud laat word. Dis ‘n sagte, diep grom wat hy onmiddellik herken. Net één dier op aarde kan so grom.
Skuins voor hom steek sy pa in sy spore vas, en op daardie oomblik spring die leeu…
Koning Kalahari is die dramatiese en opwindende verhaal van ‘n besonderse leeu. Dit is ook die verhaal van jong Melt Fourie, Veronica Hotz en Lisa Knoetse.
Hier in die ruigtes van die bosveld word hulle lewens en die van geliefdes op aangrypende wyse deur die koms van die maanhaar Kalahari beïnvloed.
‘n Jeugroman vir seuns en dogters.
1 in stock
Juventus Uitgewery
Eerste sagtebanduitgawe, eerste druk 1989
Hardeband met mooi omslag, blaaie is vergeel verbruining op laaste binnebladsy
Stofomslag deur Chris Ebersohn