Kortpad: Keurbeeld van die Afrikaanse Kortverhaal /Lategan, FV

R60.00

Inhoud:

Die vergewende Vader (Gelykenis van die verlore seun)
Bywoner Gouws – Jochem van Bruggen
In die Oerwoud – Sangiro
Uit ‘n Brief van Pontius Pilatus
Leuens – CM van den Heever
Ahasveros – CM van den Heever
Tremrit – Uys Krige
Die naam – Mikro
Vader-Moeder – Abr H Jonker
Oom Karel neem sy geweer saam – J van Melle
Mooiveld – Boerneef
Velbroek… die Swarte – GJ Joubert
OomHendrikie Bodes se eseltjies – JFW Grosskopf
Konsentrasiekamp – GH Franz
Die hol krans – MER
Die huis teen Koppie Alleen – Toon van den Heever
Buurman se ploeg –  DF Malherbe

1 in stock

SKU: KOR.ALG.140/1/20 Category:

Description

Nasionale Boekhandel Beperk

Tweede druk 1950

Hardebandboek met stofomslag wat verweer toon, stempelmerk op binneblad, res van inhoud in mooi skoon en netjiese toestand