Krompootjies, die dom spinnekoppie / Andrew McCallagan

R50.00

1 in stock

SKU: KIN.ELM.023/10/20 Category:

Description

Juventus

Eerste uitgawe eerste druk 1984

Hardeband met volkleur illustrasies, ongelukkig het boek op die hoek voor en agter in boek bytmerke (kyk op linkerhoek van foto) en agterkant van boek (foto). Inhoud egter nog ongeskonde

Illustrasies: Annette Stork