Description
Uitgegee deur Marnix
1ste druk, 1999;
Slapband splinternuut
R95.00
Prof. d’Assonville se belangstelling in Boere-slagvelde in die Eerste en Tweede Vryheidsoorloë (die Majubaberg 10 keer geklim) het op die publikasie Majuba en Kruger & Rhodes (Van Jameson tot Milner) uitgeloop.
Available on back-order
Uitgegee deur Marnix
1ste druk, 1999;
Slapband splinternuut