Kuier om die kole: Weg! se lekkerste braairesepte / Aletta Lintvelt

R330.00

Weg! is een van Suid-Afrika se gewildste reistydskifte – nie net weens hul uitstekende kampwenke en foto’s van eksotiese bestemmings nie, maar ook weens hul heerlike, betroubare resepte.

In Kuier om die kole bring ons Weg! se beste braairesepte en -idees byeen: geregte wat perfek is vir die kampvuur of tuis-braai. Die gewilde foodie enWeg! se kosredakteur Aletta Lintveld het dié tydskrif se lekkerste braairesepte gekies – alles nou in een band byeen. Kuier om die kole is sonder fieterjasies, met heerlike kosidees vir 2019.

Hoofstukke bevat idees vir

-die braairooster;

-potjiekos;

-bykosse en slaaie; en

-brode en braaibroodjies.

Out of stock

SKU: NUUT! KOO.NBB.008/2/19 Category:

Description

Sunbird Uitgewers

Eerste uitgawe 2018

Sagteband groter boek as gewoonlik met pragtige gekleurde fotos en glanspapier

NUUT aangekoop.

Reisfotos: Toast Coetzer