Laat dié my lei / Bybelgenootskap van Suid-Afrika

R30.00

Hierdie klein boekie is voorberei veral met die oog op diegene wat in die eensaamheid van dei siekekamer na gemeenskap verlang en ander beproefdes. Die boeke bestaan uit 39 kort stukkies vir elke dag. Dis geskryf in die vorm van:

Wanneer…

Ek siek word
Ek vir ‘n operasie wag
Ek neerslagtig is
Ek hartseer is
Ek bly is oor my vriende wat belangstel en nog baie

1 in stock

SKU: GEE.REL.0604/13 Category:

Description

Die Bybelgenootskap van SA

1970

Klein A5-grootte boekie, naam van vorige eienaar voorin boek