Laat ons Boekevat: Bybelse dagboek vir die gesin /De Wet, HC Ds

R90.00

1 in stock

SKU: GEE.ANN.026/3/24 Category:

Description

Christelike Uitgewersmaatskappy

Sewende uitgawe 1981

Gekleurde buiteblad hardebandboek nog in puik toestand, klein skeurtjies op rante van die omslag en ‘n stuk van die hoek van die omslag afgeskeur, maar boek binne soos nuut