Description
Merweda Uitgewers
Eerste uitgawe 1987
Mooi volkleur voorblad met harder karton maar ook nie hardeband nie in mooi toestand, boodskap aan vorige eienaar voorin boek geskryf
Sketse deur die bekende T.O. Honiball
Brief van DW van Rooyen Potjiekosgilde

