Leksikografie en Leksikologie / TJR Botha (Red)

R100.00

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.JAC.005/14/3/23 Category:

Description

Opgedra aan prof Francois Odendal

Mederedakteurs:

MCJ van Rensburg
GJ van Jaarsveld
Hans du Plessis

Serva-Uitgewers

Eerste druk 1989

Roesbruin, hardebandboek met skaafmerke op die rante van die boek, naam van vorige eienaar voorin maar boek is nog mooi en skoon binne – asof nooit gebruik is nie