Lennet en die spioene / Luitenant X

R45.00

Van die oomblik dat die aantreklike Choupette die twee voete voor haar venster sien hang, beleef sy spanning en angs saam met die eienaar daarvan – luitenant Lennet.

Out of stock

SKU: JEUG.PCH.020 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Eerste uitgawe 1978

Hardeband sonder stofomslag in mooi toestand.

Oorspronklike titel: Langelot et les espions – 1973

Uit Nederlands vertaal deur Ia van Zyl

Stofomslag deur Helmut Starcke