Description
Maskew Miller Longman
Eerste uitgawe, eerste druk 1999
Derde druk 2000
Kurrikulum 2005
Sagtebandboek, goeie toestand, blaai 1 het vorige eienaar se naam in potlood en het 1 prent ingekleur asook op blad 3, 8 en 16 ingekleur, die res van die aktiwiteite en prente is nog perfek

