Malupi / J.F. Fourie

R55.00

Hierdie boekie wat op eenvoudige maar leersame wyse die tradisionele leefwyse van ‘n Bantoegesin in verhaalvorm skets. Die feitekennis hierin is net net vir die blanke kind bedoel nie maar ook vir die bantoekind wat veral in die stede voeling met die leefwyse van sy rasgenote verloor het.

1 in stock

SKU: KIN.DON.027/12/18 Category:

Description

JP van der Walt en Seun

Hardeband nog redelik

Illustrasies deur Esser Halliday