Description
Tafelberg Uitgewers
Eerste uitgawe eerse druk 2011
Groot boek so bietjie groter as A4 boek in puik toestand, vorige eienaar se naam voorin boek geskryf en ook ‘n skoolstempel voorin boek, afgesien hiervan is boek in puik en skoon toestand

