Manna vir die gemoed / Jack Canfield & Mark Victor Hansen

R90.00

Stories om die hart te verwarm en die siel te verkwik.

Out of stock

SKU: GEE.OTR.001/7/18 Category:

Description

Die wereldwye topverkoper Chicken soup for the soul nou vir die eerste keer in Afrikaans!

Human & Rousseau

Eerste Afrikaanse uitgawe 1997

Sagteband in redelike netjiese toestand, boek skoon en netjies

Oorspronklike titel: Chicken soup for the soul –  1993

Afrikaanse vertaling: Nonna de Villiers