Manne van staal : die grootste avonture van ons tyd / Jan Mellet

R120.00

Die volgende word in hierdie boek vasgevang:

Die Kontiki-Ekspedisie – Thor Heyerdal se waaghalsige vaar met die vlot
‘n Man in die Ruim! – Joeri Gagarin se baanvlug om die aarde
Twee-en-‘n-half Myl diep – Die verhaal van Houot Willm se Batiskaaf
Geheime van die oerwoud – Franse navorsers se waaghalsige ekspedisie
Op die nok van die wêreld – Hoe Everest deur Hillary en Tensing verower is
Die stil blou wêreld – Die ondersese avonture van Jacques Cousteau
Onder die Noordpool-Ys – Die ongelooflike vaart van ‘n kernduikboot
Die stryd teen die dood – Sauerbruch se geneeskundige baanbrekerswerk

 

 

1 in stock

SKU: BIO.DON.018/23/7/21 Category:

Description

Human & Rousseau

Tweede druk 1963

Hardeband met mooi stofomslag, boek in mooi toestand, op binneblaaie voor en agter egter kleeflintmerke

Elke storie bevat sy eie pensketse – ongelukkig word die illustreerder nie vermeld nie?