Mej Feenstra en die groot draakavontuur / Sue Scullard

R75.00

Volg my deur die gate in die blaaie en vind uit wat met mejuffrou Feenstra op haar Groot Draakavontuur gebeur.

Die grootste ambisie van die dapper ontdekkingsreisiger, mej. Feenstra, is om die draai te ontmoet. Op ‘n dag, in Patagonië, sien sy in die verte bokant ‘n berg, ‘n dun rokie – drakerook…

So begin die grootste avontuur van haar lewe…

Out of stock

SKU: KIN.DON.018/2/19 Category:

Description

Daam Retief

Eerste uitgawe eerste druk 1988

Hardeband met mooi gekleurde voorblad boek toon effens gebruik binne maar steeds

Oorspronklike titel: Miss Fanshawe and the great dragon adventure – 1986

Vertaal: H.J.M. Retief

Omslagontwerp en illustrasies deur Sue Scullard