Description
AnnaEmm Uitgewers
2017
Sagteband met mooi gekleurde voorblad en pragtige swart en wit illustrasies in boek
Illustrasies: Elanie Bieldt
Reeks: Atlas-avonture boek 2
R130.00
Ben en Pippa kuier by Oupa Bul en Ouma Ans in die stad. Maar Oupa Bul en Ouma Ans is eintlik geheime agente! Nou reis die kinders saam in die Atlas-helikopter na Mexiko, waar hulle Suster Rosa moet help om ‘n kosbare trommel op die bodem van die seen te gaan haal…
Out of stock
AnnaEmm Uitgewers
2017
Sagteband met mooi gekleurde voorblad en pragtige swart en wit illustrasies in boek
Illustrasies: Elanie Bieldt
Reeks: Atlas-avonture boek 2