Moesan Muis / Pieter W. Grobbelaar

R90.00

Is Moesan ‘n man of ‘n muis? Vroutjie, Boer en Kat het elkeen ‘n eie opinie daaroor. ‘n Aksievolle kleuterverhaal deur meesterverteller Pieter W. Grobbelaar, kostelik geïllustreer deur Jeremy Grimsdell.

1 in stock

SKU: KIN.WAV.004/6/23 Category:

Description

Daan Retief Uitgewers

Eerste uitgawe 1988

Hardeband met mooi gekleurde voorblad  – boek nog mooi netjies, naam van vorige eienaar voorin

Pragtige omslagontwerp en illustrasies deur Jeremy Grimsdell

Boek wen die Katrine Harries-medaljte 1989 en die SAIBI toekenning