More is ‘n lang dag en Die Teken /Opperman, Deon

R70.00

More is ‘n lang dag is geskryf in opdra vir ATKV Kampustoneel 1984. Dit is vir die eerste keer opgevoer deur die Dramadepartement van die Universiteit Rhodes en het in die Breytenbach-teater geopen. Die regisseur was Deon Opperman, die rolbesetting soos volg:

Guy de Lancy (Neil), Andrew Wilson (Christo), Deon Opperman (Lappies), Jeremy Mansfield (Van), Bruce Fields (Kosie)

Die teken is vir die eerste keer deur SUKOVS opgevoer. Dit het op 2 Mei 1985 in die Sterrewag-teater geopen. Die regisseur was Deon Opperman en die rolbesetting soos volg:

Ernst Eloff (Diederik), Marga van Rooy (Hendrianna), Danie Burger (Dominee), Marchelle Verwey (Anna-Marie).

Dankie aan Pierre van Pletzen, Ernst Eloff, Marga van Rooy en Wilna Snyman vir die onmeetbare bydrae wat hulle tot die teks gelewer het.

 – Vanaf die binneblad van die boek –

1 in stock

SKU: DRA.RS.015/26/7/26 Category:

Description

Tafelberg

Eerste uitgawe, eerste druk 1986

Sagteband in met geringe verweer op omslag, buiten vir blaaie wat effens vergeel het is die inhoud nog mooi stewig en netjies