Description
Uitgegee deur Perskor Uitgewers
Eerste uitgawe, eerste druk 1975
Stofomslagontwerp deur Dieter Zimmerman
Hardeband met stofomslag in puik toestand, vorige eienaar se boodskap voorin geskryf.
R90.00
‘n Koerantberig binne die boek lees: “Nuwe roman weg van die realisme. Baker se roman Morketiden is ‘n eskursie in die gebeid van die surrealisme in die werklikheid bo die werklikheid, wat surrealisme letterlik beteken.Soos eie aan hierdie soort kuns, is hier nier juis ‘n verhaal nie eerder fantasievlugte, bisarre, groteske situasies wat deur die hoofkarakter Clinton Alexander, beleef word. Morketiden is ‘n Noorweegse woord wat slaan op daardie skemertyd van die Noordpoolnag. So ‘n donker tyd van desintegrasie gaan Clinton deur…”
Out of stock
Uitgegee deur Perskor Uitgewers
Eerste uitgawe, eerste druk 1975
Stofomslagontwerp deur Dieter Zimmerman
Hardeband met stofomslag in puik toestand, vorige eienaar se boodskap voorin geskryf.