Description
Perskor
Eerste uitgawe, eerste druk 1978
Hardeband met geringe verweer op stofomslag, boek is nog mooi, skoon en netjies
Voorblad na die skildery van Len Lindeque
R200.00
My lewe in die politiek, geskryf deur oud minister Ben Schoeman, is nie ‘n outobiografe nie, maar bevat sy politieke herinneringe orr ‘n tydperk van meer as 45 jaar. Barrend Jacobus Shoeman, is op 19 Januarie 1905 in Johannesburg gebore. Toe hy sestien jaar oud was, het hy die skool verlaat en by die Suid-Arikaanse Spoorweë aangesluit, waar hy as stoker begin werk het.
2 in stock
Perskor
Eerste uitgawe, eerste druk 1978
Hardeband met geringe verweer op stofomslag, boek is nog mooi, skoon en netjies
Voorblad na die skildery van Len Lindeque