Description
Lux Verbi (Druknaam van NB-Uitgewers)
Eerste uitgawe eerset druk 2016
Klein vierkantige hardebandboekie vir kleintjies, die spasie waarin mens die naam van ‘n kind kan inskryf is reeds ingevul maar met kreatiwiteit kan dit met ‘n mooi kaartjie bo-oor nog steeds gedoen word.
Illusstreerder: Via Oelofsen

