My verlosser leef! /Koen, Ds Gerhard

R80.00

1 in stock

SKU: GEE.ALG.106/04/23 Category:

Description

Gedruk en gebind deur Nasionale boekdrukkery

Eerste uitgawe, eerste druk

Sagtebandboek met mooi voorprent. Krap merke op voor en agter blad met swart stempel op die voorblad.  Voorsteblad het twee kleefband merkies op