‘n Huldiging – P.G. du Plessis – hy was ‘n rukkie pagter hier / saamgestel deur Heilna du Plooy

R260.00

Die artikels en essays in hierdie bundel wil die komplekse menslikheid en veelsydige kunstenaarskap van P.G. du Plessis toelig. Du Plessis was benewens akademikus, dramaturg, koerantredakteur en romanskrywer ook ‘n bekende openbare figuur en televisiepersoonlikheid. Hy was nie ligtelik te peil nie, sy kwiksilwer intellek het telkens in gesprekke of sy werk verras. As skrywer was Du Plessis, soos karakters in sy werk, self ‘n siener, geboei deur dinge wat agter en onder die oppervlakkige verskyningsvorme lê.

 

Out of stock

SKU: BIO.SAW.002/6/20 Category:

Description

Oorspronklike teks deur die SA Akademie vir Wetenskap en kuns

Uitgegee deur Litera Publikasies

Eerste uitgawe eerste druk 2019

Sagteband nuut aangekoop

Foto’s Marie du Plessis

Omslagontwerp: Michiel Botha