‘n Pelikaan vertel /Schweitzer, Albert

R100.00

Heelwat foto’s in die boek wat die storie van die pelikaan vertel – ook foto’s van dr Schweitzer.

1 in stock

SKU: KIN. NIE-FIKSIE.ALG.987/2012 Category:

Description

AA Balkema

Geen datum

Rooi hardebandboek in netjiese toestand, ‘n paar lastige bib stempels in die boek

Uit Duits in Afrikaans vertaal deur Hymne en Detlev Weiss

Met 48 opnames (swart en wit foto’s) deur Anna Wildikann