Description
Die CSV-Boekhandel
Geen datum
In Afrikaans oorgesit deur D.s. F.J. Berning Malan
Sagteband klein boekie paar stempels van ‘n vorige eienaar voorin boek, heelwat verweer om buiteblad en tog is binnekant baie mooi en skoon, met lelike watervlek op die agterblad

