Description
Femina
Eerste uitgawe eerste druk 1982
Hardeband met mooi omslag boek nog nuut binne
Stofomslagontwerp en illustrasies: Ryna du Plooy
R150.00
Om op Israelse grondgebied te loop, is om op eeue te loop; jy bly bewus daarvan dat onder jou voete – soms sigbaar in opgrawings, soms vermoedelik in die verklikkende hoogtetjie of tell – eeue se lief en leed en drama dag na dag afgespeel het deur geslagte en volkere waarvan sommige vandag nog op die aarde is en ander van wie ons net in die die ou geskrifte lees.
1 in stock
Femina
Eerste uitgawe eerste druk 1982
Hardeband met mooi omslag boek nog nuut binne
Stofomslagontwerp en illustrasies: Ryna du Plooy