Onder ‘n bloedrooi Hemel : Liefde en geweld in Suid-Afrika: ‘n Memoir /Van Niekerk, Annemarié

R350.00

Die skrywer woon in Den Haag, maar kom terug Suid-Afrika toe vir die begrafnis van haar vriend, Ruben, wat saam met sy ma in’n plaasmoord vermoor is. Dié reis lei terug na  haar kinderjare in ‘n, streng Nasionale huishouding na Umtata, waar sy gaan klasgee en verlief raak op swart kollega. Na Hillbrow, waar hulle onwettig saamwoon en aktief is in skrywersirkels. Tot geweld ook hul verhouding binnedring. Die laaste reis is ‘n soektog na hoe sy die moordenaars kan verstaan.

Out of stock

SKU: BIO.EMM.001/3/24 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Eerste uitgawe eerste druk 2023

Sagtebandboek – Boek is soos nuut en is boonop geteken deur die skrywer

Omslagfoto: deur Annemarié van Niekerk