Ons praat Afrikaans – diverse mense – een taal /Greeff, Douw

R200.00

Hierdie boek is meer as net ‘n fotoboek – dit is die eindproduk van ‘n projek wat sy ontstaan gehvind het in een individu se liefde vir die Afrikaanse kultuur en taal, Douw Greeff.

Ons praat Afrikaans – diverse mense – een taal is meer as net nog ’n fotoboek: dit is die eindproduk van ’n projek wat sy ontstaan gevind het in een individu se liefde vir die Afrikaanse kultuur en taal, Douw Greeff.
Ons praat Afrikaans – diverse mense – een taal is meer as net nog ’n fotoboek: dit is die eindproduk van ’n projek wat sy ontstaan gevind het in een individu se liefde vir die Afrikaanse kultuur en taal, Douw Greeff. Die projek is geloods in 2016 toe fotograwe (amateur en ook professioneel) genader is om werke in te skryf wat hulle voel die Afrikaanse kultuur en taal raakvat. Verskeie inskrywings is ontvang en die top foto’s het deurgegaan na ’n beoordelings-rondte, waar ’n paneel die beste foto’s gekies het om in hierdie pragpublikasie te pronk.

Out of stock

SKU: TAAL.SAW.013/6/20 Category:

Description

Douw Greeff Keur

2016

Hardeband met mooi gekleurde fotos op elke bladsy met allerlei spreekwoorde in Afrikaans

Boek nuut aangekoop