Onverwagte leuens /Roux-De Jager, Lien

R160.00

Die vierde in hierdie bedrewe spanningsverhaalskrywer se Kalli Krynauw-reeks. Kalli is swanger, haar geliefde Brink is in groot gevaar as hy hoegenaamd nog leef en daar is n verraaier in SIS se midde.

Out of stock

SKU: FIKSIE.EST.001/12/20 Category:

Description

Lapa

2015

Sagteband in nuwe toestand.