Reis na Robeiland / James Ambrose Brown

R85.00

Hierdie boek vervolg op Jasper Vaalmuis se avonture in Die Reis na Frididus. Wat gebeur met die muis-helde van Distrik Ses na Die reis na Frigidus?

Hulle keer terug na Hanoverstraat om te vind dat hul families en hul huis verdwyn het. Hoe hulle per duikboot na Robeiland reis om hul familielede en ander gevangenes daar te red..

Die gevare wat hulle te bowe kom… Dit is die boeiende avonture waarvan in hierdie boek vertel word.

Out of stock

SKU: KIN.GRA.002/5/19 Category:

Description

John Malherbe Edms Bpk

Eerste uitgawe 1984

Pragtige hardeband boek met stofomslag maar skeurmerke wat herstel is op omslag boek in mooi toestand

In samewerking met C.H. Winckler

Tekeninge deur Grogan