Description
Uitgegee deur die Kaaplandse Nasionale Vroue van die parlement, 2de druk 1980, hardeband met mooi skets op voorblad deur Barry Gerber in mooi toestand, boodskap aan vorige eienaar voorin geskryf; Voorwoord deur Elize Botha met mooi foto van haar voorin