NP van Wyk Louw: Rondom eie werk /Louw, NP Van Wyk

R100.00

Oor eie werk en probleme:

Nege radiopraatjies uitgesaai deur die SAUK Feb-April 1970

Oor dansliedjies:

Drie artikels gepubliseer in Die Sondagblad – Oktober – November 1961

1 in stock

SKU: TAAL.ALG.008/6/4/26 Category:

Description

Tafelberg

Eerste uitgawe 1970

Hardeband met stofomslag, omslag toon verweer, buiten vir vorige eienaar se naam voorin boek is die inhoud in puik netjiese toestand

Houtskooltekening van die digter NP van Wyk Louw deur kunstenaar Jean Welz