Rousmart / W.J. de Klerk

R70.00

Die pastorale sorg oor bedroefdes na die oorlye van ‘n dierbare. Proefskrif voorgelê ter verkryging van die graad Theologiae Doctor aan die PU vir CHO.

1 in stock

SKU: GEE.REL.0293 Category:

Description

Nasionale Raad vir Sosiale navorsing – Departement van Onderwys, kuns en wetenskap

Publikasiereeks 22

Promotor Prof. dr. J.P. Jooste

Januarie 1966

Hardeband in mooi toestand, handtekening van ‘n vorige eienaar voorin