Description
Perskor
Tweede uitgawe eerste druk 1984
Hardeband met baie mooi omslag, plakkers afgetrek op eerste twee bladsye, boek het waterskade op die laaste paar bladsye aan die onderkant van die boek en bruin vatmerke op verskeie plekke in die boek.

