Seks en jou kind / Dr. Grace H. Ketterman

R75.00

‘n Mens kan dié boek gerus maar aanskaf en lees en toepas. Dis ‘n deeglike, volledige, nugtere, kundige, sensitiewe en Christelike bespreking van dié sake waaroor die meeste van ons voel: dit moet, maar hoe? Dié boek sal jou help.” – Murray Janson –

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.GRA.018/5/19 Category:

Description

CUM Boeke Roodepoort

Afrikaanse teks 1984

Hardeband met gekleurde glansvoorblad boek so goed as nuut

Afrikaanse verwerking Joan Kruger